TEAM PRAGMA, met bekende blinde tandem ryer Hein Wagner in die span, wen die goue medalje in die tandem afdeling by die afgelope naweek se CORONATION DOUBLE CENTURY.
‘n Span wedren oor 202km waar 12 ryers saam begin en minstens 6 moet saam klaar maak.
Nie net het PRAGMA die tandem afdeling gewen nie, ons het ook almal saam met 12 twaalf ryers gelyk oor die eindstreep gery.
7h04 minute.
Baie geluk aan almal wat betrokke was by hierdie span poging, nie net die ryers nie, maar ook almal wat agter die skerms gehelp reël het en ook “back up support” op die dag gegee het.